Wen ‘n Vivo

Staan ‘n kans om ‘n spinternuwe VW Vivo te wen!

Moorreesburg Sakekamer vat hande met Hoërskool Dirkie Uys – Offisieel met hul 𝗪𝗲𝗻 ‘𝗻 𝗩𝗜𝗩𝗢 kompetisie.

Kaartjies kan aanlyn gekoop word deur op hierdie skakel te klik:

https://tickets.tixsa.co.za/event/wen-n-vivo/tag/MRBsake

OF die QR-kode te skandeer.

Lootjies sal ook tydens ons Algemene Jaarvergadering en ander geleenthede beskikbaar wees.

Vir elke kaartjie wat op die Sakekamer skakel gekoop word sal dit ons in staat stel om nie net Hoërskool Dirkie Uys se projek te ondersteun nie, maar om ook ‘n bydrae tot ons ander 2025 projekte te maak.

Vir meer inligting kontak Madelein Groenewald of Isabel Crous

Saam, sigbaar, vorentoe! Wees jy die verskil!