Moorreesburg Sakekamer

Hier kom n ding..

Moorreesburg Sakekamer is onder nuwe bestuur en ons is baie opgewonde om besighede in Moorreesburg nader aan mekaar te bring.

Die bestuur het areas geidentifiseer wat in 2023  aandag gaan geniet, alles ten doel om besigheid in Moorreesburg te bevorder.

Ons is tans besig om die webtuiste tot stand te bring, intussen kontak asseblief vir Isabel ons sekretaresse vir meer inligting of hoe om n lid te word.

Epos haar gerus: admin@moorreesburgsakekamer.co.za

Vir enige besigheids verwante navrae, epos gerus vir Pieter Visser, die voorsitter by voorsitter@moorreesburgsakekamer.co.za.

“If everyone is moving forward together, then success takes care of itself.”

Henry Ford